Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Thursday, January 27, 2011

...EN NATUURLIK...

...onthou Laurika Rauch ook:


http://www2.mp3raid.com/search/download-mp3/21097153/laurika_rauch.html

Op die skakel moet die "terme en voorwaardes" aanvaar word, die kode ingevul word en dan "aflaai en luister" gekliek word.

1 comment:

  1. Toe ons klein was het ons verlang na grootwees. Noudat ons groot is, verlang ons na kleinwees? Soms, ja!

    Fanus (wat eintlik die lirieke vir Laurika se liedjie geskryf het) se gedagtes oor onthou is pragtig maar luister gerus ook weer 'n slag na Koos:

    http://www.deezer.com/en/music/koos-du-plessis#music/koos-du-plessis

    en dan na "As Almal Ver Is" - "Onthou jy nog"

    ReplyDelete