Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Monday, December 7, 2015

DIE GEVAL(LE) VILJOEN 1

529 people like this.
Comments
Daan Wessels Hy het gelei deur sy voorbeeld.
Nico Malan Hierdie foto is al voorheen geplaas,en as ek dit nie mis het nie,die dispatcher ook baie famous,en voor party van die bats op en af spring,ek was nooit in die bats nie,herhaal maar net wat voorheen geplaas is
Derick Lemmer Stofstepie het ons infanteriste hom genoem
Eric Cillie Staf Kitching is die dispatcher ! Wat n great ou !
Michael van Zyl Samajoor Kitching. Hy het beslis gelei deur sy voorbeeld en was n awesome dispatcher. Salute. Legend in sy eie reg.
David Ulrich BSM Kitching,afstuurder
Kevin Hope The soldier's general! !
Justus van Rensburg Putty face. Samajoor Kitching. Was my AO. 77-79. B kompanie. Ysters.
Marthinus Nel "Op my ou ramkietjie..."
Chris du Toit Kitcha!!!! Legend....!!!
Marius Van der Walt SALUTE GENL
Johan Louw KITCHA SALUT\
Sophia Edwards Baie goeie foto
Jacques Gouws Voorreg om hom as n oupa te he! Dankie dat soveel mooi dinge steeds gesê word
Pieter Walkinshaw Hy sal altyd my eerste in bevel wees ek het hom in Pretoria in 80 ontmoet en ek sal enige tyd my lewe vir hom neerle
Christo Botha Jou oupa selfde stoffasie as Genl de Wet en De la Rey. Yster!!
Jacques Gouws Bitter dankie julle
Louis Hollander Stem saam met Christo Botha
Carel van Heerden Hy is Nog my Generaal!
Marthinus Nel

Write a reply...
Mariaan Theron Hy was. N yster.
Reinhardt Brown Ja sal like m te hoor wat Wynand Du Toit sal se oor die "oulike generaal wat sy recces uitverkoop het .....pppppfffftttt
Hanko Hattingh Ek gaan nou op baie tone trap ! Hy was die wat Lucas Mangope moes help met om n staatsgreep te voorkom ! Die ,,fantastiese" generaal het by die vliegveld geen wapens vir sy manne gehad nie ! Daai 3 AWB manne is toe vermoor . Ook hy het saamgestem by die Skilpadsaal in Pta dat dat niemand in die groepe wat daar was , dat niemand in 94 sou stem nie , om op die nippertjie , die VF te registreer , letterlik net voor 12uur die nag . Dis al wat ek van hom dink : Volksverraaier !
Johan Stoop Ek stem Kontant Miljoen.
Christo Botha Julle praat stront met julle Mercedes Benz en Klipdrif.
Hanko Hattingh Onthouer en ry nie MB nie !
Carien Beukes Nefdt Sjoe Hanko jou feite is nie naby die waarheid nie! Hoekom probeer jy nie die ware feite in die hande kry nie??
G B Du Plessis Hanko Waar was jy? Weet jy day Bob die Boere wat saam hom daar was Sou bewapen? Weet jy dat ET en sy Manne alles op geneuk het? Daarom wou die Bop Weermag nie die Boere bewapen Het nie
Weet jy dat die AWB lede daar Dood geskiet is agv Hulle eie toedo...See More

LikeReply1December 5 at 7:28pmEdited
Carien Beukes Nefdt Hanko wat GB nou vir jou in minder as 10 sinne geskryf het is feite. Moenie dat mense wat die kat aan die stert beet het vir jou storietjies vertel nie! Genl Viljoen het nie geglo om agter sy troepe te wees nie. Hy was saam met hulle of voor hulle. Ge...See More
LikeReply1December 5 at 7:52pmEdited
Christo Botha As ek reg is was genl Groenewaldr
Christo Botha As ek reg is, was genl Groenewald ook daar en hy het persoonlik aan my gesê dat ons toets sou gedop hep met die ongedissiplineedes se optredes! Al sê hull vandag wat!
Linda Zaayman Rademan Dankie Hanko ek stem saam - pleks hy op sy kop geval het. Ons het hom gehuur en betaal om ons te help en toe verraai hy ons - die vuilgoed. Daai AWB's se bloed is is op sy hande en gewete - as hy soiets het.
G B Du Plessis Linda , Kan jy my dalk Se wat het die AWB in BOP gaan maak? Mangope het duidelik gese Hulle moet nie kom nie, Hulle was nie Welkom daar nie . Maar Nee Groot Menere moes gaan af-show
Viljoen en die Boere was wel genooi. Die AWB het die hele ding daar verongeluk

Carien Beukes Nefdt Linda ken jy vir genl Viljoen persoonlik? Ek kan die haat en bitterheid wat jy vir hom het lees in jou opmerkings. Het jy die bewýse dat.julle hom "gehuur" het. Genl Viljoen is nie te koop of omkoopbaar nie. Dit kan ek vir jou verseker. Ek kan jou ook...See More
Jacques Gouws Bitter baie dankie julle!!! Ek sal die vir hom wys. Dalk kan die "manne " met hulle aantuigings hulle feite agter mekaar kry en na dit weer iets sê!!!
Daan Wessels Hanko, Eugene Terreblanche en Julius Malema is twee kante van dieselfde munt. Genl. Viljoen is ' MAN tussen manne.
LikeReply210 hrs
Christo Botha Dis hoog tyd dat mense soos Hanko Hattinh, Linda Zaayman Rademan ens vir laster gedagvaar word! Hulle feite gewoonlik op hoorsê gegrond!
LikeReply24 hrs
Marthinus Nel
Write a reply...
Jacques Gouws Een opinie teenoor n meerderheid dink ek nie geld nie, maar ja jy is seker geregtig daarop Reinhardt. Het nie te lank terug nie met Michael Hough daaroor gesels en sy opinie verskil baie sterk met joune! Snaaks genoeg was hy langs Wynand met die op!!!
Jacques Gouws Hanko gaan kyk gerus " the death of appartheid" die dokumenter is gebaseer op feite en nie spekulasie nie. Maar weereens " jou opinie is die van jouself"
Marthinus Nel Advokaat PJ Pretorius skryf in voetnoot 10 op bladsy 314 van sy boek VOLKSVERRAAD: "Constand Viljoen en Tienie Groenewald is deur die Nasionale Intelligensiediens se personeel (wat nie altyd mooi geweet het wat aan die gang is nie) gereeld opgemerk in die geselskap van F.W. de Klerk, Neil Barnard, Roelf Meyer en bepaalde ANC-lede."
Christo Botha En wie het Pretorius gefinansier om sy swartsmeerboek te skryf!
LikeReply4 hrs
Marthinus Nel Christo Botha
Jy bedoel seker dis dieselfde persoon/instansie as wat oom Jaap Marais gefinansier het om sy monografie oor die bedenklike toetrede van die afgetrede generaals tot die politiek van Suid-Afrika te skryf...

LikeReply10 mins
Marthinus Nel

Write a reply...
Jan Barnard Dit is waar wat die manne van genl Viljoen se en selfs na sy uittrede was hy n jintelman
Marthinus Nel
Write a reply...
Pieter Walkinshaw Sal enige tyd enige plek saam met hulle nou nog veg
Jacques Gouws Dankie manne
Andrew Ferreira Was maar doe beste.gem
Louis Hollander N yster dankie generaal
Nick Boshoff Genl, daai ou met die woeste snor gaan nie k@k van JOU vat nie…! En watse asblik/drom is daar links agter?
AlexSparks Reyneke Wonner of dit nie Arrie Helberg daar agter die Gnl is nie
Cobus Kramer Dit was Generaaal Vikjoen wat my en n paar ander lede van die AWB gered het om ons uit te praat uit die stasts greep van Bop. Sy woorde het sens gemaak
Alwyn Stoltz Hy was n yster gewees en was n eer om onder sy bevel te gewees het
Daan Smit Phalaborwa Ek sal graag ons huidige hoof van die weermag dít wil sien doen.
Cobus Kramer Hahaha Daan dis nou n moerse grap daai en oo ja hulle kry hulle wings gratis
Daan Smit Phalaborwa Al wings wat hulle kry is KFC s'n.
Jan Barnard As daar een genl was wat sy rang verdien het was dit genl Viljoen. Hy het nie iets gedra wat hy nie voor gewerk het nie en glo my vanaand genl Viljoen sou nooit iets gedra het waarvoor hy nie gekwallifiseer het voor nie. Sy karakter en die mens wat hy was sou dit nooit toegelaat het nie.
Jan Holtzhausen Hulle kan nie valskerms kry nie, hulle gebruik vrag-valskerms.
LikeReply15 hrs
Marthinus Nel

Write a reply...
Ian Stewart Bell As daai man met die groot snor se spring, dan spring jy!!!
Gerald Fourie Te veel ouens blaf agter hoorsê aan en poog om karaktermoord te pleeg ten opsigte van 'n man onder die manne wat hul glad nie ken nie. Stop jul k.k! Of gaan praat dit in jul eie klein kringetjie. Hierdie is 'n militêre blad waar die oorgrote meerderheid veterane weet watter kaliber generaal Viljoen is...
Wouter Marais Viljoen en landman
Anton Landman DIE SNOR DAN WEET JY HET AO. & VILJOEN MAN VAN STAAL.
Johan Potgieter Ek het die eer gehad om die Gen te ontmoet en glo my n meer gentle man kry jy nie. As daar een ou is wat weet van oorlog is dit hy. So die ouens wat wil nonsens praat doen dit op n ander plek asb.
Louis Hollander Net so Johan
Sarel Naude johan /louis ek stem saam in 1980 ontmoet wat n man.
Barry Swart My gewaardeerde bevelvoerder 1993 tot 1994 maar deur politci mislei.
Johan van Wyk Hanko Hattingh en Reinhardt Brown en stem ek weet nie waar julle die stories kry nie maar as julleniks goed van die mense kant se hou dit vir jouself en bly van blad af maar my opinie is beide van julle het nooit geleer om die Generale te respekteer nie nou vind julle fout met alles of elke foto wat op die blad kom.
Christo van Graan Die AWB wat ongenooi opgedaag het in Bop was n verleentheid en die oorsaak dat dinge skeef geloop het in Bop. Generaal Viljoen het baie diep spore getrap....dieper as wat baie besef en steeds was hy n nederige soldaat,man en boer. Die regering van die dag het n tak deur sy agterent getrek net soos wat daar vir ons gelieg was.Respek.
LikeReply4December 5 at 10:00pmEdited
Carl Cornelissen As jy wil K@K praat gaan doen dit by jou Huis.
Gen. Viljoen is n man uit een stuk.

Jacques Gouws Baie dankie aan elkeen van julle, ek voel dat hy sy kant gebring het. Al was hy onder geweldige druk het hy steeds bly staan vir dit wat reg is!
Louis Hollander Daar was net 3 ware generaals Constant Jannie Geldenhuis en Magnus ek salute hulle
Christo Botha Magnus het later beslis die NP en PW gehelp ons land weg te gee! Beslis niedieselfde stoffasie as genl Viljoen nie!
LikeReply4 hrs
Marthinus Nel
Write a reply...
Marius Van der Walt Jacques Oom Marius hier Ek dink ek moet iets se ,Ek het baie na aan generaal gewerk Miskien het julle oupa al gepraat oor sy onmoontlike drywer " Trpple M " Wel dit was ek as gevolg van my name , ek was vir n ekstra jaar sy persoonlike drywer by HK .Wat n Wonderlike en dierbare MENS .Die woord Respek het betekenis gekry wanneer dit by generaal kom .N baie nederige mens .repek vir sy familie ,sy medemens en ,mede soldate ,maak nie saak wie jy is nie ,Respek word verdien nie gegee .Generaal is n geniale en parate mens wanneer dit by militere komplikasie kom en het altyd sy mede mens se belange eerste gestel ek praat hier as soldaat en in persoonlike hoedanigheid, Hier is so baie persone wat nonsens praat en nie FEITE het nie . , Baie van die oud soldate wat op die blad is ,SAL enige tyd weer onder Generaal werk ,NET omdat respek weddersyds is .van skoonmaker af tot by die hoof van weermag SALUUT GENERAAL
LikeReply9Yesterday at 8:10amEdited
Jacques Gouws Baie dankie oom, ek sal vir hom groete stuur
LikeReply22 hrs
Jorrie Pallis Genl Viljoen. 'n Man der manne. Ek salueer u Generaal.
LikeReply10 hrs

No comments:

Post a Comment