Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Monday, April 11, 2016

VLAMGATNABETRAGTING

Die MIG 23 het die oorlog finaal weg van SA geswaai...ons verouderde vliegtuie en heilkopters kon net nie meer die Leer steun in sy oorgrens optrede nie...selfs nie eers binne die ou SWA nie as jy die lug oorlog verloor , verloor jy die oorlog in Westerse terme...maar nie in die Midde Ooste of Ooste nie...Dis snaaks dat ons miljarde rande gespandeer het om 8 kern bomme in dieselfde tyd te bou....maar strategies nie kon besef dat ons eerder geld in ten minste 2 klasse veg vliegtuie van wereld gehalte insit nie..as ons hiedie navorsing vroeer gedoen het se nou maar alreeds in 1978 sou ons meer bedingings mag gehad het...Hierdie wapen te same met Soviet SAM misiele was ons baas......Dit verstom my altyd dat ons so baie geld in Meg. Inf gesit het en suksesvol was daarmee soos Roland de Vries by Generaal Von Mellenthin geleer..het .....maar nie n lugvermoe daaraan gekoppel het nie....Dieselfde kan gese word van Operasies soos die teen die Oie-raffinyderye in Luanda en Cabinda....dit was nie n leer operasie nie maar n missiel operasie ....Dink net as ons n missiel kon afvuur na Cabinda vanaf n duikboot.....of Luanda se Olie raf. met n moderne lug vermoe met korrekte missiel....Ons het maar lekker geld gemors in ons militere ontwikkeling....my mening.....
LikeShow more reactions
Comment
Comments
Rheino Redelinghuys Well, gelukkig kan ons Vloot se duikboot bemmaning vir ons se of daar haaie om die Olie Raf. is!
LikeReply6March 31 at 9:29pm
Willem Ratte Mmmmh. Riaan, daar's meriete in wat jy se, maar, MAAR, ek dink tog ons mense agter het tog ook baie reggekry en baie goed gedoen onder die omstandighede. Op baie gebiede. Die fout het, mi, nie gele in enige tegnologiese gebreke nie, maar in die totale afwesigheid van 'n goeie, omvattende, en veral versiende en gedetermineerde strategie. Iets waarvoor die Kubane heeltyd bang was...
Dion du Bruyn Met watter vliegtuie... dis dan gesteel.
LikeReply4March 31 at 9:34pm
Kobus De Villiers Riaan Botes die vliegtuie was onder ontwikkeling, die tegnologie is baie meer gevorderd en daar was baie minder mense beskikbaar met die kennisvan vliegtuie ivg met die militere voertuie. Ons het van 1978 gewerk aan die vliegtuigoplossing en elke keer as ons n nuwe idee in die veld stoot het die Russe hulle nuutste misiel of EO ontplooi. Onthou, hulle was daardie tyd die wereld se beste oorlogmasjien en n 'superpower'. By 1988/9 het ons EO stelsels gehad wat ons vliegtuie kon beskerm en n hele nuwe reeks Cheetahs, lug tot lug tenkers en opgegradeerde Mirage F1s. Net toe ons reg was, is die oorlog verby. Baie van ons het daarna in die buiteland gaan werk en toe uitgevind dat ons eintlik op die punt was om uiters goeie en moderne vliegtuigstelsels te lewer!
LikeReply26March 31 at 9:46pmEdited
Rudi Kramp Yeah, when the Cubans moved down towards the border, with these sort of aircraft, then that was the beginning of the end of the Border War.
Willem Ratte Nes ek gedink het, Johann. Ons moes net aangehou het. Assad, met al sy baggasie en baie swakker en met 'n baie minder goeie saak, staan vandag nog, net omdat hy gese het ek gee nie om WAT julle se nie, ek gaan nie ingee nie. Ons, wie baie sterker was en so baie meer gehad het aan ons kant, het net omgerol soos 'n sleg brak en onsself natgedinges. Dit was ons regering, ja, maar ongelukkig neem 'n regering die besluite en as hy verraad pleeg en sy mense hom nie keer nie, dra almal die gevolge.
Thys Marais Ten spyte van algehele sanksies en min geld het ons uitstekend gedoen met die min wat ons gehad het. Vra maar die Kubane.
Johan Uys ons was ver voor met ons artillerie....en nog steeds is die nuwe G6 die beste ter wereld
Leon P Prinsloo Hey!, waar is die roof Carrier dan??
Kobus De Villiers Riaan Botes Om en by die tyd ( Sept 1988) toe Kaptein Arthur Piercy afgeskiet was met n AA-7 'all aspects' misiel het ons gewerk aan die ontwikkeling en instellasie van n 'Continuous Wave' radar jammer wat moes vergelyk met die beste in die wereld want die AA-7 was daardie tyd die beste misiel in sy klas. Die stelsel was gereed en het gewerk op die Cheetah C en Mirage F1 in 1990/1991. In 1994 by n lugskou in Lankawi was die stesel op Krykor se vertoning. Die Russiese generaal wat die leier was van die span wat die Mig 29 aan Maleisiee verkoop het, het na die stelsel kom kyk. In die gesprek het die uitgekom dat hy verantwoordelik was vir die tegnologievlak van die Mig 23s in Angola en dat hy destyds baie bekommerd was oor ons stelsel. Nadat dit vir hom gedemonstreer is, het hy ook erken dat dit een van die bestes is wat hy nog gesien het. Ons het dit egter nie begin gebruik voor alles oor was nie.
LikeReply7March 31 at 10:40pmEdited
Willem Ratte Die hele storie van dat ons kamma-kastig MOES vrede gemaak het toe Castro die groot mag wes gooi na Calueque was een groot lieg-storie. Ons het daardie tyd nog nie BEGIN om dit wat ons gehad het soontoe te beweeg en iets daaraan te doen nie. Die gevegte in die ooste het bewys ons kon selfs teen vyandelike lug-oorheersing in baklei en wen. Maar die WIL by die leiers was nie daar nie. Hulle wou net eenvoudig van Suidwes ontslae raak, ons weermag kastreer, en dan was die pad oop om SA en ons almal vir die wolwe te gooi.
Thys Marais Willem, dankie vir die waarheid.
Niel van Deventer Stem ons het vermoee gehad om veldslag op veldslag te wen maar waar sou dit eindig. Sou d oorlog ooit einde kry. In my opinie sou dit ontaard het in niks anders as wat tans in d midde ooste aan gang is nie. Enigste verskil is ons sou nie soos Isreal deur d weste ondersteun word nie en sou op verskeie fronte moes veg sonder d ondersteuning. Al ons buurland grense sowel as binne ons grense. Ek kan nie sien hoe ons ooit kon wen nie of sal ek liewer se kon uithou en aanhou nie. Dis jammer maar in my opinie d feite.
LikeReply1April 1 at 7:09am
Willem Ratte Moenie jammer wees nie, Niel, ons praat daaroor en dis 'great'. Die oplossing het, mi, gele in die weerstandsbewegings. Eers Rhodesie, en toe ons, het nooit werklik met alles wat ons gehad het vir 'regime change' gegaan nie. terwyl die vyand, van die begin af, dit sy uitgesproke, onbeskaamde doel was. DIT sou vir ons die OORLOG kon gewen het. Beide in Angola en Mosambiek was dit 100% moontlik. Maar dit was, ongelukkig, nooit ons leiers se strategie nie. Die Kubane, so terloops, was juis bang daarvoor en kon nie verstaan dat ons dit nie doen nie. Dit het in hulle onderskeppings uitgekom. 'Regime change' deur middel van die weerstandsbewegings, In plaas van om te ploeter en hier en daar so half-hartiglik met altwee hande agter ons rug te speel. Ek weet dis alles nou verby, geskiedenis, maar ek voel ons moenie dat hierdie geskiedenis skeefgetrek word nie net soos die ouens wie , om hulle eie gat te 'cover', beweer ons het in SA nie 'n keuse gehad nie, ons was finansieel geknak, boooo-hooo, ons moes maar ingee. Bullshit. Die spul Azaniers plunder die land nou al vir oor die 20 jaar, op 'n skaal wat nog nooit tevore in ons geskiedenis gesien is nie, en hierdie land is NOG nie bankrot nie. Assad, in Sirie, lank voordat die Russe betrokke geraak het, was in 'n BAIE swakker posisie as ons, Sy mense is maar net 10% van die bevolking, sy army is useless, en sy vyande het al die steun van ontrent al die groot magte rondom. Al die media en al die inligtingsdienste het hom klaar afgeskryf, 'just a question of time', gaan lees maar daardie jare se berigte. En hy't net gese, in teen stelling met FW de Traitor, nee, ek gaan NIE ingee nie. En kyk waar staan hy vandag.... Dis alles 'n kwessie van die WIL. Ons eie leiers was eenvoudig te verrot en sleg, 'white trash'. Omtrent almal van hulle. Nou sien ons dit duidelik. Ek wens ek het dit daardie tyd geweet.
LikeReply2April 1 at 4:10pm
Marthinus Nel
Write a reply...
Mark Fouche Militarily, we were capable of invading Angola, right up until '88 - '89. Then we started getting political and financial reasons to end the war. This was never a "classical" war where we would take over Angola - and besides, the USA played us like a bunch of puppets, singing to their CIA tunes. Nee-wat, ouens, ons kan almal trots wees op ons militere diens, en wat ons wel reggekry het. Dis nie ons skuld dat ons nie die oorlog gewen het - maar nou ja.......
Kobus De Villiers Een van die groot redes waarom ons vegvliegtuie nie ver in Angola die lughawens kon aanval of lugsteun gee nie, was die hoeveelhied brandstof wat nodig was om daar te kom, dit het luiertyd oor teikens buite ons eie radardekking erg beperk. Na die 707 tenkers klaar was kon ons lug tot lug herbunkering doen oppad in en weer oppad uit. Met die nuwe EO sou ons dus baie meer effektief daar kon dekking gee en hulle vliegtuie op die grond uithaal. Dit was ook egter net operasioneel op die einde van die storie.
LikeReply8March 31 at 10:45pmEdited
Mark Fouche Daar was niks fout met ons radardekking nie. Die nuwe Plessey 3D radar (Rodent) was heeltemal geskik vir ons doeleindes........
Marthinus Nel
Write a reply...
Russell Jones In Hooper we did not have air superiority yet we won the battles
Dave Yates Riaan, they could have had whatever aircraft, they didn't, in modern language have the "capacity"- period. Until the end of the war the Cuban/Russian/Angolans were flying with Shell roadmaps, they did n't have the ability to fly at night, during the JMC our Puma pilots would drop our ration on the LZ, with often, not even the aid of a yellow smoke or white phos. "FAPLA", pilots would unload their rats often up to 8 k's away from the LZ, the troops on the ground would not be able to communicate directly with the choppers. In 1985 during the massive offensive against UNITA, they carpet bombed Jamba, with Antronov's, total fatalities for the day, one chicken. They dropped thousand pounders on Mavinga, fatalities, nil. At the same time our 'Flossies', were evacuating UNITA from Chizombo, resupplying the 127mm MRL's, at night. During the day, our vintage Imp's were taking out Migs, Mi's and Su from the top, as they would fly low, using Shona's to navigate by and the Imp's would hit them from above, and they couldn't quite fathom what had dropped them. What let us down were our polititians and by no means the superiority of their Air Force!
Kobus De Villiers Riaan Botes in 1998/9 het ons die eerste drie van die RSA-3 misiele getoets by Overberg. Hulle kon presies die missies waarvan jy praat uitvoer. Die hele projek is kort daarna gestop.
Werner Nel Riaan, jy mis die punt! Nooit was daar baie geld gemors nie! Ons voet soldate was baie en baie goedkoper as enige veg vliegtuig volgens FW.
Kobus De Villiers Mark Fouche dit is n lang storie om hier te verduidelik. Jy is reg, daar is niks met die radar fout nie, die is die terrein wat die probleem was. Kyk bladsy 188 van Brig Dick Lord se boek, Vlamgat. Ons het destyds baie nou met die SALM saamgewerk.Met Ops Hooper was die gevegsfront so ver noord dat dit 43 minute se baie laag vlieg ( om vyandelike radar te vermy) geneem het om daar te kom. Die aardbol se kurwe veroorsak dat ons radar van Rundu slegs ons vlieeniers kon waarsku teen iets wat bokant 24000 voet vlieg, so ons reaksietyd om die Migs aan te vat was net sowat 2 min. As jy so ver van jou eie radardekking af is moet jy beter EO en meer fuel aan boord he en AWACS he. Dit is waarom die tenkers en die nuwe aanboord stelsels onwikkel was.
LikeReply3March 31 at 11:20pmEdited
Enrico Gagiano Stem saam heel party van julle, die GROOT verskil was politici! En gaan lees maar dieper, ONS land was in groot "bollie" met druk van die Westerse Moondhede, om in te gee anders was ons geld kraantjie toegedraai! (vries en vat alle bates, net soos hulle gedoen het met Libia en later Iran) Ultematim was gegee laat los vir Mandela, ontrek uit Angola en SWA! Natuurlik was daar verraad onder die politieke manne om die proses vinniger te laat gebeur, lees gerus die boek van Wynand Du Toit, Judasbok, en wag maar vir sy opvolg boek om meer hieroor te gee.
Bach Breytenbach Dis Bullshit stories van die NP...
Marthinus Nel
Write a reply...
Kobus De Villiers Enrico Gagiano is jy dalk familie van Genl Carlo Gagiano?
Enrico Gagiano Neef van my.
Kobus De Villiers Lyk my julle is n militere familie ne!?
Enrico Gagiano Ha ja jy is reg, groot geword in Tsumeb, my oorlede broer ook in die mag, Ovambo BN, in kontak daar gesneuwel, my oorlede pa was ook baie betrokke by Etosha AME gewees, soos meeste van die mense in Tsumeb en omgewing ma was.
Kobus De Villiers Ek het hom ontmoet maar nie direk met hom gewerk nie. My tyd was meer met Genl Jannie van Loggerenberg, genl Chris Lombaard, Maj Dirk de Villiers. Die EO werk was hoofsaaklik saam met Kmdt Gerrie Radlof en Genl Koos Botha.
Enrico Gagiano Baie besige man gewees ma het tyd gemaak vir sy familie, het my tydens aanloop van Moduler aan huis gekuier op Rundu voor ek self ontplooi het, was toe lid van 32BN gewees.
Kobus De Villiers Jammer om te verneem van jou broer! Julle families moes maar bekommerd gewees het as julle almal uit is op n operasie! Goeie dae gewees, nou is alles anders!
LikeReply2April 1 at 5:16pmEdited
Willem Ratte 'anders' is 'n baie, baie sagte beskrywing, Kobus, lol.
LikeReply2April 1 at 6:40am
Marthinus Nel
Write a reply...
Bach Breytenbach Hoekom is die skepe Wat die kubaane en toerusting ingebring het nie gesink nie... Nee Wat Ek dink nie Ons regering wou die oorlog wen nie...lees Judasbok Dan maak dit sin..
LikeReply10April 1 at 6:41am
Charles Phillips Daar is skepe met hul volle vrag wapens aanboort gesink in die hawe. Dit was 'n recce operasie. Hulle het van 'n duikboot ontplooi en die skepe mbv Myne gesink. Gaan lees Silent War deur Peter Stiff.
Marthinus Nel
Write a reply...
Dave Yates Moenie vir ons Faceboek soldate vra, vra vir 'Pissed In Kremlin', hy sal jou dalk kan antwoord, voor hy vir ewig in die hel brand. Ek is as kind/jong man gebreinspoel om te glo Pik is die man, net soos die Zulu's nou gebreinspoel om te glo dat Zapiro se troeteldier ook 'n held is. 'n Muile merrie se doos bly, vir perd en donkie ongelukkig onbruikbaar. Net soos Kitchener, 'n kak smaak in ons souties se bekke gelos, soos Oom Breyten, dalk 'n kak smaak in jou bek laat, volksveraaier, dronkgat, los in ons almal se monde 'n kak smaak, geniet die naweek!
LikeReply4April 1 at 8:32am
Jan Barnard Om met Rusland en Kuba te kon meeding en as die wenners uit te stap wys ons was nie so ver agter in alles soos wat baie dink nie. Ek stry nie dat ons nie in dieselfde tegnologiese en finansieele possisie was as wat ons vyand was nie maar ek kan nie saamstem dat ons die oorlog sogenaamd verloor het nie. Soos met enige supermoonheid het Rusland plek gesoek om hulle nuwe wapentuig te toets en SA was die plek. As ons maar net die geld gehad het lank voor die bosoorlog sou dinge ook anders daar uitgesien het plus politiek was die wenner. Beslis nie Rusland se Kuba nie
Francois Marais daar was een ding en dit is die grootste en die heel heel heel beste die hart en dit bepaal alles
LikeReply1April 1 at 1:58pm
Bach Breytenbach Net deur Rhodesia in die steek te laat was n goeie aanduiding Wat Ons Eie lot sou wees...
LikeReply9April 1 at 3:52pm
Charles Phillips Bach, ek het 'n artikel gepost op die blad: Rhodesia, the great betrayal. Lees dit gerus en lees tot die einde toe.
Marthinus Nel
Write a reply...
Hennie Kruger So waar Bach!!!
LikeReply1April 1 at 6:08pm
Charles Phillips Die Bosoorlog het as 'n lae intensiteit insurgensie oorlog begin en geleidelik geeskaleer tot 'n volskaalse konvensionele oorlog. Vir die COIN oorlog was ons goed toegerus en wereldleiers op die gebied.

Daar is verkeie uitstekende wapenstelsels Wat ons ontwikkel het Wat net te laat was vir die oorlog en heel moontlik 'n baie groot uitwerking op die verloop van die oorlog sou gehad het - die Cheetahs, Rooikat, Batteleur, Rooivalk, en soos Kobus De Villiers vertel, missielstelsels en heel moontlik nog stelsels waarvan ons nie eers weet nie.

Ten spyte van die sanksies het ons bo uitgekom. Maar soos David Kramer sing in Blokkies Joubert; it's all been spoiled by politics...
LikeReply6April 2 at 9:11amEdited
Thys Eloff Well said Charles.
Jan Barnard Dit is soos jy so Charles, en vandag nog maak politiek n gat van alles wat ordentlik kan wees. Kyk maar net wat gisteraand gebeur het hier en ook wat in Yankeeland en ander lande aangaan. Mag..Mag..Mag.
en die enkeling wat daardie mag beheer is al wat tel.
Danie En Riekie Schabort Riaan die Mig 23 en F1 en selfs die Mirage III was nooit 'n "missmatch" nie en ons het hulle elke keer ore aangesit in 'n luggeveg. Die "missmatch" was in die missiele wat ons tot ons beskikking gehad het. Ons vegter vlieëniers van daai era (veral ek persoonlik) kon nooit verstaan hoekom ons idees soos missiele wat aan 'n helmvisier gekoppel was najaag voor ons die nabyheidsbuise en plofkoppe uitgesort het nie. Deur daai 2 goed uit te gesort het kon ons 'n alle sektore missiel reeds in 85/86 in die veld gehad het. Man ons kon sommer die tegnologie gekoop het dit was beskikbaar maar nee ons het in die verkeerde rigting getrek. Toe die "popo" die fan tref by Quito toe skrik ons wakker en binne 'n jaar daarna was die hele F1, Cheetah en Mir III vloot operasioneel toegerus met die V3S. Ouens soos Kobus De Villiers weet waarvan ek praat. Die probleem was ons wou 'n ballerina bou voor ons 'n opwen pop gehad het wat werk. Daantjie.
LikeReply5April 7 at 1:41pm
Kobus De Villiers En Danie, as jy nie saamgestem het met waar die ouens in besluitnemingsposisies wou gaan nie, het jy net opdraende gekry! Dit is hoekom ek by Atlas weg is en by Advanced Aeronautics aangesluit het. Atlas wou nie my idee van die kaf en fakkel instellasie in die F1 Ventral vinne aanvaar nie! Na die eertse F1 raakgeskiet is met all aspects misiel het ons die Ventral vin idee gebou en dit het gewerk!
Danie En Riekie Schabort Ja Kobus die probleem was dat daai ouens se gatte nooit in gevaar was nie almal na 78 het ops ondervinding gehad maar slegs die grootste broeders was al hoog genoeg op om sulke dinge te besef. Maar hulle was maar skaars by sorties waar kak en hare gewaai het.
LikeReply1April 7 at 5:22pm
Danie En Riekie Schabort Kobus die kakste ding om mee te gevlieg het was daai V3 helm met 'n prisma wat in jou oog ingesteek in 'n 7g dogfight. Ons het gesê fok dit koop net een AIM 9 L copy sy warhead en fuse en sit dit op 'n V3 body dan was ons baie nader aan iets bruikbaar. Maar ek dink daar was teveel ouens wat toe al soos zuma geskep het. Daantjie
LikeReply1April 7 at 5:27pm
Kobus De Villiers Danie En Riekie Schabort daar was al hoe groter egos betrokke! Nuff said!
LikeReply1April 7 at 6:41pm
Marthinus Nel
Write a reply...
Russell Jones My understanding on the differences was SA missiles were infrared lock on and Mig 23 had radar lock on which means they can fire missiles head on whereas the Mirages had to get bond the Migs to lock on to heat signature. In a dogfight at Cuito 2 Mirage III's won a dog fight against 2 Mig 23's but never heard who the pilots of the Mig 23's were and that makes a difference as well
Willie Hauptfleisch The pilot on the left became a "Bok Coach" in 2008! 😀 calls himself Peter de Villiers
Danie En Riekie Schabort Russel you get all aspect IR dogfight missiles that can be fired from any angle off. The Cubans used the AA- 8 which is exactly that and which was common in air fighting at the time. In fact missiles like that, the so called V3S or Snake were available but we were designing our own at the time at about 10 km/hr. Shortly after the fight at Quito we had them but if we had them earlier the whole air situation would have been different. A Mig 23 can outrun a F1 or Mir III but not dogfight with either one that was where we lacked the ability to take them on in their own backyard. Daantjie
LikeReply1April 7 at 4:22pm
Russell Jones Thanks Danie I was on the receiving end of the Migs at Cuito and would definitely appreciated air cover but I was told by a friend who now runs Jaric that it was the politicians that wouldn't let the pilots come in because they feared losing too many air frames
Danie En Riekie Schabort Wel Russel now you know we could not just take them on because of dilly dalying we fell behind. When I started flying Mirages in 78 we were going to have new missiles soon but shit they only came in 89.
LikeReply1April 7 at 5:53pm
Russell Jones The worse thing was Danie at the time at Cuito the rumour was that the pilots were too scared to take on the Migs
Danie En Riekie Schabort Russel our guys got intercepted a couple of times and got those Mig 23's into shit within 2 turns ev ery time sbut they could run away. We never stopped the attacks against their rear areas. But because of restricted radar coverage and totally useless missiles we could never take the fight to them. Daantjie
LikeReply1April 7 at 7:56pm
Danie En Riekie Schabort Russel also read the discussion between myself and Kobus de Villiers.
LikeReply1April 7 at 8:34pm

No comments:

Post a Comment