Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, January 6, 2016

DIE GEVAL(LE) VILJOEN 2


[http://mierleeu.blogspot.be/2015/12/die-gevalle-viljoen_7.html]

As julle die boek lees dan sal julle sien Pik Botha, Genl. Constant Viljoen, en Kol. Hannes Venter is landsverraaiers. Hulle het die ops. in die dag laat uitvoer, die nuutste lugfoto's is verwyder en die Kubane het vir hulle vir hulle gelê en wag. Dit alles om dat Amerika, Suid-Afrika kon uithaal oor hul olie opslagplekke en die vrylating van Mandela. Mense help my, ek kan dit van Pik verwag, maar nie van Genl. Constant nie. Wat moet die ouers sê van die 2 soldate wat gesterf het in die operasie. Ek hoor graag van julle ouer leiers.!!!!!
116 people like this.
Comments
Pieter Bezuidenhout Ons het nog altyd geweet dat Pik Botha sy eie mense veraai het. Dit was nog nooit 'n geheim gewees nie. Hulle moes Mandela saggies laat heengaan het dan het ons eie mense nog gelewe en ons sou heelwaarskynlik nie die politieke gemors moes deur gaan nie. Van die generaal, ek het nie 'n keuse as om dit te glo nie. Hy was seker onder dwang gewees. As ek hy was sou ek eerder bedank het voor die operasie. Dit is hoog verraad wat hulle gepleeg het!
Chris van der Westhuizen We'll Constant het in Bloemfontein belowe dat as daar nog een Boer vermoor word dan is daar oorlog en toe daar nog moorde is en hy word gevra wat nou????? Toe ontken hy dat hy so gese het.So ook skelm vir 94 se verkiesing gaan regestreër omdat die NP hom betaal het. Oom Siener van Rensburg het ook gepraat van die witkop gen wat n veraaier sal weesm
John Christopher Nicholls Mense ons is uitverkoop al die oppergesag het ons staats koffers geplunder en vir hul en hul gesinne in die buiteland voorsiening gemaak - tot Paul Kruger was 'n lafhaard en het gaan skuil in die buiteland - ons moes geweet het Afrika was Europa se hoer na obs gebruik is, is ons gedumpbaanbons eie oor gelaat Deur ons eie leiers veraai
Cecil Deyzel Ek sien jy dink dieselfde as ek ... oor Paul Kruger
Buks Barnard Julle altwee is gruwelik oningelig en kwaadwillig. Paul Kruger het teensinnig 'n besluit van die Volksraad eerbiedig om in ballingskap na die buiteland te gaan en daar hard te werk om Europese steun vir die Boere te probeer werf. Dit is vir my wonderlik dat nie-denkende mense so kortsigtig kan wees om te verwag dat 'n bejaarde, sieklike president 'n roer moet gryp en aan die front moet veg. Het julle Kween aan die front geveg?

Marthinus Nel Julle blý maar siende blind & horende doof: die ou SAPPE het die Nasionale Party al van vóór 1948 af ingesypel, van binne af gerysmier en ná Hendrik Verwoerd se dood oorgeneem.
Albert Hertzog & Jaap Marais het dit agtergekom en in 1968 al weggebreek soos wat elke WARE Afrikanernasionalis moes gedoen het, maar omdat nie een van die twee 'n besonder "charismatiese" leier was nie, was die HNP nie suksesvol nie tot met die algemene verkiesing van 29 April 1981 toe hulle 14% van die uitgebragte stemme op hulle verenig het, maar sonder om 'n enkele setel te verower.
Minder as 'n jaar later skeur die NP en almal stem vir die "meer charismatiese" Andries Treurnicht van die Konserwatiewe Party wat nie 'n tiende van Jaap Marais se politieke kennis en insig gehad het nie, beide nasionaal & internasionaal.
Dít gebeur egter wanneer mense die Drie-Enige God, MAMMON, SONNESKYN en DIE HEILIGE SPORT van die JOODS-CHRISTELIK-ISLAMITIESE Drie-Eenheidsgodsdiens aanbid terwyl hulle huigel dat hulle christene is...
Marthinus Nel Uit die oude doos, Niel van Deventer, en jy seker uit die nuwe...
Cecil Deyzel Uhm nou watter God aanvaar/erken jy Marthinus Nel ?Ek wil ook nie nou in 'n debat gaan oor gelowe .... want hierdie plasing gaan oor iets anders
Marthinus Nel
Write a reply...
Marthinus Nel Nee, Cecil Deyzel, hierdie bydrae-met-kommentaar gaan oor die fondamente van die Afrikanervolk en die godsdiens is een van die hoekstene...
Cecil Deyzel Jy is daaroor reg ook ja , maar watter God ? Marthinus
Marthinus Nel
Write a reply...
Marthinus Nel Soos jy wéét, Cecil Deyzel, is NIKS in die lewe só eenvoudig nie - altans, niks wat belangrik is nie, daarom is my eerste wedervraag aan jou: voel jy jou solidêr met die 1,2 miljard christene wat die ou pous in Rome aanbid...
Cecil Deyzel Ag wat Marthinus Nel jy is beslis nie die moeite werd om mee te praat as jy soos 'n tiepiese politikus rondom 'n vraag trippel nie ... en vrae met vrae te probeer antwoord nie , hou eerder jou comments weg van my af , want ek sien jou al klaar as 'n opsteker van kwaad en het nie sulke twak nodig nie...
Marthinus Nel JY het begin met kommentaar & vrae aan MY, Cecil Deyzel, as ek jou mag herinner...nie anders-om nie.
Cecil Deyzel Is jy gerook of wat ? Kyk na jou plasing waar jy God aanvat .... Selfs Niel van Deventer het jou gevra "Waar val jy uit ? .... kortom jy is 'n fkn opsteker en ek is nie lus vir jou nie
Marthinus Nel Cecil Deyzel
Tipiese liefdevolle reaksie van 'n huigelende christen...
Cecil Deyzel Marthinus Nel wie is jy om my te oordeel ... ek is nie liefdevol teenoor dose wat God aanvat nie, dit sluit jou in
Marthinus Nel Watter "God", Cecil Deyzel?
Cecil Deyzel Marthinus Nel ek is seker jy is die idioot David Boerseun want jou profiel is aanmekaar geplak soos 'n hanskakie
Marthinus Nel "Ag wat Cecil Deyzel jy is beslis nie die moeite werd om mee te praat as jy soos 'n tiepiese politikus rondom 'n vraag trippel nie..."
Cecil Deyzel Lame comeback doos, om te copy en te paste SUCKER ! You wanna suck my what ?
Cecil Deyzel Marthinus Nel Yeah and that hole is you
Marthinus Nel Cecil Deyzel
15 hrs ·
Baie wat my nou vra : " Hoekom het jy my unfriend ? "
Die rede sal wees omdat jy nie antwoord op inbokse nie of dat jy nie reageer op stellings nie (terwyl ek dit op joune doen)
Jy nie my goete, al is dit kakka nie like nie (maar ek like jou kakka)
Of laastens het ek jou unfriend omdat ons doodeenvoudig nie oor die weg kom nie
Marthinus Nel Wat beteken JMSP, Cecil Deyzel?
Cecil Deyzel My goed is "Public" anders jou goed wat weggesteek is Slapgat
Cecil Deyzel Anders as jy het ek niks om weg te steek nie
Cecil Deyzel Thinus Nel en het 7 Profiles al op FB vanaf die email addy thinusnel@gmail.com
Cecil Deyzel En ? Whahaha voel jy vasgekeerd hmmmm
Marthinus Nel
Write a reply...
Ro Timms Real Leaders eat LAST
Vincent Blaine Col Jan Breytenbach
Meyburgh Erasmus En Constand Viljoen!
Marthinus Nel
Write a reply...
Sandra Bruyns Cecil party mense ht maar di vermoee om vn di bus af t val in di ry! Hehehe!
As baie dankie vi di boeke. Gaan beslis 1st Wouter Basson se boek soek. Hy is bevriend mt my gewese man. Wouter ht ok bygestaan mt my seun se epidural tydens sy geboorte. Moerse nice mens!!
Cecil Deyzel Geeez vertel my daarvan Sandra frown emoticon
Cecil Deyzel Wil net iets bysit oor Wouter Basson, daai man is 'n genius in my oë, ek wens ek kan al sy formules kry .... sal SA so vinnig mak maak sonder om 'n skoot te skiet smile emoticon
Marthinus Nel
Write a reply...
Hein Jane Muller Marthinus nel... Is jy n wit boeker ? Klink so.
Hein Jane Muller Ek het vandag die boek gekoop. Gaan vannaand begin lees.
Cecil Deyzel Gee terugvoering , ek gaan eers more een soek ... ek brand om dit te kry
Hein Jane Muller Dagse Cecil. Ek wil registreer by " bos oorlog" maar dis n geslote groep. Ek het al die request geaktiveer maar geen reaksie. Sal jou op hoogte hou van die boek
Hein Jane Muller Weet jy van die "wit boekers"?
Cecil Deyzel Miskien is die admins met verlof en was nog nie aanlyn nie
Cecil Deyzel Eerlikwaar ek weet nie , maar dit klink alreeds soos iemand wat 'n ander geloof sou probeer afdwing .... of my geloof en God sal aanval
Hein Jane Muller Die witboekers glo aan n moeder god wat eva is en n vader god wat adam is. N baie weird geloof wat hoifsaaklik onder n spesifieke groep regses bestaan. Ek vermoed Lets Pretorius is ook n witboeker. Daar is n persoon met die naam van " die ou man" wat 99.9 % n agent is en van die regse groeperi ge in gesypel het.
Cecil Deyzel Oh my Soul ..... is hulle aggresief oor die algemeen , soos Thinus Nel ? Alhoewel ek nou weet dat sy profiel so vals is soos FW de klerk vals is smile emoticon
Cecil Deyzel Maar sy hele aksie en manier van antwoord was dieselfde as 'n ander aap n.l. David Boerseun waarmee ek ook 'n potjie geloop het .... nou wonder ek of hy nie ook 'n wit boeker is nie ?
Ro Timms Cecil Deyzel..... wat is n "wit boeker" asb ?
Hein Jane Muller Witboekers is n geloof. Glo aan die moeder god en nie God Jaweh soos ons nie. Dis groot onder die regses
Cecil Deyzel Lukas Baie dankie man smile emoticon
Cecil Deyzel Ro Timms ek het nie 'n clue nie , maar ek sien verduidelikings daarvan , Hein het een gegee .... laat my worry waarheen die volk oppad is ?
Marthinus Nel
Write a reply...

Sandra Bruyns Genade n mens kan ni by hou mt al di gelowe. Ek bly maar n Christen minder moeite & di moeite werd om God t dien!
Cecil Deyzel Amen Sandra
Adriaan Anderson Johan ek het ń stelling gemaak en nie weer op die blok veskyn nie. 2 dens het ek gevra wat dink die ouer manne en leiers. Kom ons stap van die onderwerp af en graag vra ek jou waarom vloek of beledig jy my. Jy was nie eers in die weermag nie, maar wanneer die nood druk besef jy vinnig om Jesus se hulp in te roep, by wyse van spreke nie 1 mossie sal op die grond val sonder die wil van die Here nie, so hoeveel te meer is jy dan meer werd as ń mossie. Was dit dan nodig vir jou om my te oordeel.!!!
Andy Dreyer Cecil Deyzel. Ek Lees nou eers van die SMIT MOORD IN SPRINGS. Daardie storie het van begin af my gepla asook die een van die, ek dink, Prof Heyns wat geskiet is in sy sit kamer en a. 303 is gekry buite.
Cecil Deyzel Tyd sal die waarheid bring .... dit is stadig maar seker besig om te gebeur , wanneer alles op lappe is , gaan hierdie boerevolk sy mur strip en dan eers iets wil doen ... kom ons kyk maar
Schandra Dannhauser Smit moorde word in die boek Die Lang Generaal uitgeklaar.
Cecil Deyzel Ah dankie smile emoticon nog een wat ek moet kry
Andy Dreyer Dankie Schandra Dannhauser, will try to get book or do you have a bookshop I can contact please..... That murder has always puzzled me. Would like the book
Schandra Dannhauser Exclusive books Andy Dreyer. It is a shocking revealing.
Schandra Dannhauser Cecil Deyzel. Die hartseer is dat die mense wat die waarheid weet, dit eintlik al lankal weet. Die res stel nie belang om dit te weet nie. Dis n kwessie van see no evil, hear no evil...
Cecil Deyzel Schandra dit is die bleddie waarheid ja frown emoticon
Schandra Dannhauser Nog n uitstekende boek is Truth and Lies van Wouter Basson. Sy lewensverhaal laat 007 soos n Disney karakter lyk. Heel waarskynlik die rede hoekom hy sy gat aan die ANC afvee. Lol
Marthinus Nel
Write a reply...
Ro Timms More interesting information

http://www.justice.gov.za/.../media%5C1997.../s970117g.htm
He also denied he made any specific recommendations to former State President F W de Klerk in a situation report on his preliminary investigation into covert activities involving SA Defence Force members.
JUSTICE.GOV.ZA
Cecil Deyzel Dankie like emoticon
Marthinus Nel
Write a reply...
Sandra Bruyns Adriaan smile nt vi hom. Ek ht ok vroeer gister genoem vn dronk minister wat Wynand verraai ht. Daar was ok 1 stupid wat vi my gese ht ek praat stront. Schandra ht vi my ingetree. Ek ht maar nt gesmile!
Sandra Bruyns Ai my nuuskierigheid is ok oorweldigend Hein!
Anet Mey Ai is ek bly, Project Hammer, hier kom ek. Ons was lank genoeg mislei en oningelig. Tall Assassin, Die Lang Generaal, Recce, lees dit en word wys. Ons leerders in skole weet niks van al die dinge, dit is ons plig om hulle op hoogte te hou
Hanna Richards Van n book n Kruger miljoen??? Ek is baie seker daai miljoene is lankal gekry en niemand het iets gese nie dit lekker gespend. Dit het verseker bestaan want my groot ouma het daarvan gepraat. So what does it make you and underwater chopper pilot???
Marthinus Nel Beste Adriaan Anderson
Dis mense soos jy wat dit nog enigsins die moeite werd maak om vir die Afrikanersaak te veg, maar miskien moet 'n mens ook byna "dank die Here" sê vir hierdie ander elemente wat hulself christene noem en tog perfek grafies illustreer dat hulle onbekeerbare aanbidders van die Drie-Enige God, MAMMON, SONNESKYN en DIE HEILIGE SPORT is en 'n mens daaraan herinner om NOOIT só te word nie...

Ek is jammer oor jou ontnugtering met Constand Viljoen - my goeie kameraad het dit al in 1979 uitgevind, maar ek eers so 'n twintig jaar gelede toe wyle Jaap Marais die gepensioneerde generaals aan die kaak gestel het.
Marthinus Lourens Lukas daar is nog meer wat ons verraai het, van die pres. tot geloofsleiers en weermag
Cecil Deyzel Verseker ja ... hierdie is maar net die punt van die ysberg !
Marthinus Lourens Prof. Heyns was op die punt om om te bieg en net die vorige aand word hy dood geskiet.
Marthinus Nel Beste Lukas Vorster
Dis natuurlik nie só eenvoudig nie, maar twee-derdes van die witmense het presies gekry waarvoor hulle gestem het - insluitende 'n baie groot groep BLOEDSAP AFRIKANERS en hulle het gewéét as daar nog één enkele algemene verkiesing gehou sou word, sou die KP dit gewen het en die regering gevorm het...

No comments:

Post a Comment